
Welkom by ons
Tienerbediening
Welkom by die Teens@duet!
ń Plek vir enige tiener om saam te kom ontdek wie die man Jesus Christus werklik is en hoe ons as jongmense ń lewe van vryheid deur die Heilige Gees kan leef. Sluit aan by ons Sondae dienste en Vrydae aande huisgroepe om die community wat jy na smag te ervaar!
Sondagaande om 16h00
Play VideoKyk die video oor die bedieningWat gebeur by Teens@Duet?
Teens@Duet FAQ’s
RAAK BETROKKE!
Ons nooi graag alle tieners na ons tienerdienste op Sondae aande om 16:30 in die Hub lokaal. Hier kuier, bid, en aanbid ons en leer ons saam oor die Woord.
Om betrokke te raak - maak seker jy join die tiener whatapp groep en dat jou ouers by die T@D ouer groep aansluit en kom sê hello vir een van ons leiers by die diens en stel jouself voor sodat ons jou kan nooi om meer betrokke by ons te raak.
As jy graag wil dien by T@D- gee jou naam op Sondae na die HUB diens met die verwysing dat jy wil dien en een van ons leiers sal jou kontak en indeel waar ons T@D familie jou nodig het.
Vir verdere inligting kontak die kantoor of Elmar Koekemoer by elmar@duet.org.za
Volg ons op Instagram



















