2023 Kalender

Hier by DUET gemeente glo ons om die lewe saam te doen.
Kyk gerus na ons Kalender hier onder vir events wat opkom die jaar.
Kom en word deel van ons duet-familie.