Welkom by Duet Gemeente se Aanbiddingsbediening
“Welkom by ons Aanbiddingsbediening. Ons glo dat aanbidding een van die primêre maniere is om ons liefde vir God te wys”
Hoe kan jy betrokke raak by ons Aanbiddingsbediening?
Psalm 150:6 - Alles wat asem het, moet die Here loof!”.
Aanbidding is 'n voorreg. Daarom het ons gereelde Aanbiddingsbyeenkomste en kampe waar ons saam groei en saam aanbid.
Ons het gereelde oudisies om musikante en aanbiddingsleiers te identifiseer en deel te maak van ons familie. Kom bring jou gawes!
Vir enige verdere navrae kontak ons gerus by ontvangs@duet.org.za of 0182907579.