Ontmoet die Duet span

 

Duet gemeente word gelei deur ’n Gemeenteraad wat bestaan uit ouderlinge. Hulle taak is om toesig te hou oor die gemeente en dit wat geleer word. Hulle moet ook die aangesig van die Here soek oor die rigting waarin die gemeente moet beweeg. Die dag-tot-dag beplanning en uitvoering daarvan berus by die Bedieningspan.

Die verskillende bedieninge se leraars en leiers vorm die Bedieningspan.

Leer meer van die Bedieningspan deur na elkeen se ‘profile’ te kyk

Ontmoet die bedieningspan

Janneman Van Wyk

Lizelle Liebenberg

Kroonkinders

View Profile

Lizelle Liebenberg

Etiénne Lottering

Dokima Leraar

View Profile

Etiénne Lottering

Susan Kilian

Berading

View Profile

Susan Kilian

Rassie Fourie

Heila van den Berg

Kroonkinders

View Profile

Heila van den Berg

 

 

Back to Top