Zambie1

Zambië Gesinsuitreik | Julie vakansie

Tydens die Julie vakansie wil ons graag ʼn paar pa’s en seuns neem na Zambië waar ons saam met Gavin Johnson gaan bou aan ʼn Kliniek. Dit gaan ʼn harde werk uitreik wees.

Inligting

Datum: 1 July 2018

Begin: 08:00

Eindig: 09:00

Venue: Zambië

Telefoon nr van Duet: 018 290 7579

E-Pos: janneman@duet.org.za

Back to Top