Worthy-Women_Event

Worthy Women | Donderdae

Die samelewing probeer vrouens in ‘n boksie plaas en breek hul identiteit soms af tot ‘n “produk”. Ons hart is om deur die krag van die Heilige Gees jou identiteit in Jesus Christus te vestig. Ons hart is dat jy jou waardigheid sal vind in God.

Op Donderdae – soos datums gekommunikeer word, 18:00 – 20:00 in Duet se Raadsaal.

Die samelewing probeer vrouens in ‘n boksie plaas en breek hul identiteit soms af tot ‘n “produk”. Ons hart is om deur die krag van die Heilige Gees jou identiteit in Jesus Christus te vestig. Ons hart is dat jy jou waardigheid sal vind in God.

Inligting

Datum: Donderdae (soos gekommunikeer)

Begin: 18:00

Eindig: 20:00

Venue: Duet Raadsaal

Rigtings: Die Raadsaal is in Duet se kantore, by die trappe op aan jou regterkant.

Telefoon nr van Duet: 061 171 1023

E-Pos: kruispunt@duet.org.za

Back to Top