WW

Woelige Wenners ouer-kind erediens

Ons hou 11 Junie ‘n ouer-kind erediens waar die Woelige Wenners (Gr.1-2’s) se ouers saam met hulle kinders ‘n Kroonkinderdiens bywoon.

Die ouer-kind erediens vind in die Kroonkinderlokaal plaas om 9:30.

Category: .

Inligting

Datum: 11 June 2017

Begin: 09:30

Eindig: 11:00

Venue: Kroonkinder Lokaal

Telefoon nr van Duet: 018 290 7579

E-Pos: kroonkinders@duet.org.za

Back to Top