Web_Events_2017-06

Vroue Bybelstudie

Hier is 2 groepe waarby vroue kan deel word om saam te groei in die Woord & die lewe saam te doen!

1… Thea Appel het ‘n vroue selgroep wat Dinsdae om 17:30 bymekaar kom by Sita straat 19 – 084 906 7803

2… Althea v.d. Merwe het ’n vroue Bybelstudie groep op Donderdae oggende, hier by Duet – 083 537 9986

Back to Top