Visie-Sondag_Event

Visie Sondag | 3 Februarie

Ons vier saam FEES vir wat voorlê vir die Duet familie vir 2019!
Woon ons familiediens om 9:00 by en kom kuier saam om die gemeenskaplike kostafel na afloop van die diens!

Bring die volgende saam vir die gemeenskaplike kostafel:

  • Koue vleis/ Biltong
  • Groente bord
  • Kaas/ smere
  • Brood
  • (Genoeg vir soveel mense soos wat in jou gesin is)

Onthou ook om die volgende praktiese items saam te bring:

  • Opdien bord
  • Eie eetgerei
  • Eie drinkgoed
  • Gazebo/ sambreel/ hoed & sonskerm
  • Kampstoele/ piekniek kombers

(LW. daar is geen Kroonkinderdienste nie)

Inligting

Datum: 3 February 2019

Begin: 09:00

Eindig: 10:30

Venue: Duet Gemeentesentrum

Telefoon nr van Duet: 018 290 7579

E-Pos: anneli@duet.org.za

Back to Top