Ouertoerusting_Toolbox-talk

Toolbox Talk – My kind en Tegnologie | 26 Aug

Op 26 Augustus 2018 bied ons ‘n ‘Toolbox’ geleentheid vir ouers aan met die Tema: “My kind en tegnologie.” Hoe vind ek ‘n balans rondom tegnologie gebruik? Hoe lyk ‘n gesin wat teg- nologie in alle vorme op ‘n ‘godly’ manier aanpak en toepas? Dit vind gelyklopend met die erediens in die boonste raadsaal plaas. Skryf in by die InfoPunt of stuur ‘n epos aan lizelle@duet.org.za

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Toolbox Talk – My kind en Tegnologie | 26 Aug”

Inligting

Datum: 26 August 2018

Begin: 09:30

Eindig: 11:00

Venue: Raadsaal

E-Pos: lizelle@duet.org.za

Back to Top