TWNAF-vaderskap_Event

The World needs a Father | 20 Mei – 17 Jun

The world needs a father – kursus vind op 20, 27 Mei & 10, 17 Junie plaas (Al 4 sessie moet bygewoon word.)

Die kursus is ontwikkel om pa’s by te staan om die probleme in hulle gesinne en die wêreld die hoof te bied.

Hier by Duet wil ons graag saam met jou ‘n pad stap om ‘n pa te word wat ñ impak maak. Meer nog, ons het pa’s van alle ouderdomme nodig wat geroepe voel om hierdie belangrike saak te gaan deel met ‘n vaderlose wêreld.

Categories: , .

As pa is jy geroep om ‘n nalatenskap vir jou kinders te los. In Engels som die VIP-beginsel hierdie nalatenskap baie goed op naamlik:

Vision – jy maak ‘n groot impak op jou kind se visie oor God, sukses, die huwelik en die toekoms. Is jy Jesus met vel om?

Identity – Jy bevestig en versterk jou kind se identiteit. Nie noodwendig in jou bloedlyn nie, maar in God se DNA.

Purpose – Jy is geroep om jou vrou en jou kinders te help om hulle lewensdoel te bereik. Weet jy wat is hulle doel in God se koninkryk?

‘n Pa vat ‘n “niemand” en maak dit ‘n “iemand”.

Hier by Duet wil ons graag saam met jou ‘n pad stap om ‘n pa te word wat ñ impak maak. Meer nog, ons het pa’s van alle ouderdomme nodig wat geroepe voel om hierdie belangrike saak te gaan deel met ‘n vaderlose wêreld.

Inligting

Datum: 20 May 2018

Begin: 09:30

Eindig: 12:00

Venue: Duet Kantore

Telefoon nr van Duet: 018 290 7579

E-Pos: rassie@duet.org.za

Back to Top