Take-it-home_Event
KK

Take it Home (Kleurkabouters: 3-4 jr) | 19 Augustus

Tydens hierdie geleentheid woon ouers en die Groeigoggakleuters (5-6 jariges) gesamentlik ‘n erediens by wat op die kleutermanier aangebied word.  Die doel hiervan is om ouers toe te rus in terme van hul kleuter se geestelike ontwikkeling en hoe daar tuis oor geloof gesels kan word.   Ouers en kinders neem almal deel aan die aktiwiteite.   Die hoogtepunt van die  oggend is ‘n aktiwiteit waar ouers en kleuters in gesinsverband vrae oor die Bybelverhaal moet beantwoord en hoe die Bybelse waarheid van toepassing gemaak kan word op hul gesin se lewens.

 

Vir Ouers van 3 – 4 jariges (Kleurkabouters), 8:30 – 10:00 in die Kleurkabouter lokaal

Tydens hierdie geleentheid woon ouers en die Groeigoggakleuters (5-6 jariges) gesamentlik ‘n erediens by wat op die kleutermanier aangebied word.  Die doel hiervan is om ouers toe te rus in terme van hul kleuter se geestelike ontwikkeling en hoe daar tuis oor geloof gesels kan word.   Ouers en kinders neem almal deel aan die aktiwiteite.   Die hoogtepunt van die  oggend is ‘n aktiwiteit waar ouers en kleuters in gesinsverband vrae oor die Bybelverhaal moet beantwoord en hoe die Bybelse waarheid van toepassing gemaak kan word op hul gesin se lewens.

Inligting

Datum: 19 August 2018

Begin: 09:30

Eindig: 11:00

Venue: Kleurkabouter lokaal

Telefoon nr van Duet: 018 290 7579

E-Pos: heila@duet.org.za

Back to Top