_Event

Tieners Saam met’ie ouers diens | 17 Junie

Dokima wil graag een keer per jaar ons ouers uitnooi na ʼn Dokima diens. Tydens die diens wil ons graag die geleentheid skep vir tieners en hul ouers om saam iets van tienerwees te beleef en om saam die Here (op ʼn tiener manier) te ervaar en aanbid.

17 Junie, 17:00-19:00

Venue: Duet Gemeente in die Dokima tent

Dokima wil graag een keer per jaar ons ouers uitnooi na ʼn Dokima diens. Tydens die diens wil ons graag die geleentheid skep vir tieners en hul ouers om saam iets van tienerwees te beleef en om saam die Here (op ʼn tiener manier) te ervaar en aanbid.

Inligting

Datum: 17 June 2018

Begin: 17:00

Eindig: 19:00

Venue: Dokima Tent]

Telefoon nr van Duet: 018 290 7579

E-Pos: etienne@duet.org.za

Back to Top