Rooted-Event
IMG-20170829-WA0023IMG-20170911-WA0030IMG-20170913-WA0025IMG-20171024-WA0021One-Hope-Logo

Rooted selgroepe | Weeksdae

een van die grootste maniere om te groei in jou geloof is wanneer jy jou geloof deel met ander. Rooted is Dokima se weeklikse bymekaarkom geleentheid. Tieners word volgens hulle graadgroepe (Bv. gr 10 seuns) in verdeel waar hulle saam hulle leiers op ʼn weeklikse tyd bymekaar kom om meer te leer van Jesus.

Kontak Etienne om by ‘n groep in te skakel: 0825541651 / etienne@duet.org.za

Een van die grootste maniere om te groei in jou geloof is wanneer jy jou geloof deel met ander. Rooted is Dokima se weeklikse bymekaarkom geleentheid. Tieners word volgens hulle graadgroepe (Bv. gr 10 seuns) in verdeel waar hulle saam hulle leiers op ʼn weeklikse tyd bymekaar kom om meer te leer van Jesus.

 

Inligting

Datum: Weekliks in die skool kwartaal

Begin: 18:00

Eindig: 20:00

Venue: Verskei plekke in Potchefstroom

Telefoon nr van Duet: 0825541651

E-Pos: etienne@duet.org.za

Back to Top