Next-Level_Event
Next Level slide-01Next Level-01IMG-20171123-WA0022Next Level-02Next Level-03IMG-20171123-WA0024IMG-20171123-WA0025IMG-20171123-WA0026IMG-20171123-WA0028IMG-20171123-WA0040IMG-20171123-WA0047IMG-20171123-WA0048

Next Level Gr.7 kamp | 24 Aug – 26 Aug

Om van Laerskool na Hoërskool te verskuif kan soms ʼn groot uitdaging wees! Ons wil graag van die geleentheid gebruik maak om al ons graad 7’s en hul maats op ʼn avontuur kamp te neem. Die doel van die kamp is om op kreatiewe maniere die jong klomp reg te kry vir hoërskool en hulle die geleentheid gee om te groei in hulle geloof en verhouding met Jesus Christus

R450per persoon, 24-26 Aug (Vrydag 15:00 – Sondag 12:00)

Sluitingsdatum: 15 Aug

Venue: Takwasa kampterrein (sal bevestig word)

 

Om van Laerskool na Hoërskool te verskuif kan soms ʼn groot uitdaging wees! Ons wil graag van die geleentheid gebruik maak om al ons graad 7’s en hul maats op ʼn avontuur kamp te neem. Die doel van die kamp is om op kreatiewe maniere die jong klomp reg te kry vir hoërskool en hulle die geleentheid gee om te groei in hulle geloof en verhouding met Jesus Christus

Inligting

Datum: 24 August 2018

Begin: 15:00

Eindig: 12:00

Venue: Takwasa (Sal bevestig word)

Rigtings: Vervoer word vanaf Duet Gemeente gereël

Telefoon nr van Duet: 018 290 7579

E-Pos: etienne@duet.org.za

Back to Top