Missional-groups_Event

Missional Groups | Elke Woensdag

Jesus het ‘n pragtige belofte gegee dat ons krag SAL ontvang en SAL getuig wanneer die Heilige Gees oor ons kom (Hand 1:8). Ons wil in die opset van klein groepe volhard in gebed, die Here vetrou om die Heilige Gees oor ons uit te stort sodat ons Sy getuienisse kan wees. Vanuit ons eenheid oor Sy groot opdrag sal ons in liefde familie beleef.

Elke Woensdag vanaf 7 Maart, 18:30 – 20:00 in die Koffiehoek.

Jesus het ‘n pragtige belofte gegee dat ons krag SAL ontvang en SAL getuig wanneer die Heilige Gees oor ons kom (Hand 1:8). Ons wil in die opset van klein groepe volhard in gebed, die Here vetrou om die Heilige Gees oor ons uit te stort sodat ons Sy getuienisse kan wees. Vanuit ons eenheid oor Sy groot opdrag sal ons in liefde familie beleef.

Inligting

Datum: Elke Woensdag

Begin: 18:30

Eindig: 20:00

Venue: Die Koffiehoek

Rigtings: Die Koffiehoek is agter in die gemeentesentrum.

Telefoon nr van Duet: 082 745 8368

E-Pos: rudolph@duet.org.za

Back to Top