Missions-Monday_Event

Mission Mondays | Elke Maandag

‘n Interkerklike evangelisasie beweging op kampus. ‘n Groep studente van kerke regoor Potchefstroom kom bymekaar om die Woord van die Here te versprei, vir ander studente te bid en te bemoedig.

Elke Maandag om 13:00 kom ons voor die Calvyn op kampus bymekaar.

‘n Interkerklike evangelisasie beweging op kampus. ‘n Groep studente van kerke regoor Potchefstroom kom bymekaar om die Woord van die Here te versprei, vir ander studente te bid en te bemoedig.

Inligting

Datum: Elke Maandag

Begin: 13:00

Eindig: 14:00

Venue: Voor die Calvyn, NWU Kampus

Telefoon nr van Duet: 079 020 5605

E-Pos: jsk@mywww.co.za

Back to Top