Matriekseen_Event
DSCN5491DSCN5492DSCN5568DSCN5582DSCN5666RSCN5533

Matriek Seënseremonie | 1 June

In die Bybel se tyd sien ons dat om iemand te seën ʼn groot en belangrike gebeurtenis was. Die seën het iets van die persoon se karakter, sowel as hulle roeping bevestig. Ons wil jaarliks ons Matrieks in die wêreld uitstuur met ʼn seën. Met die besef dat hulle gemaak is op ʼn sekere manier juis om ʼn impak te kan maak. Die matriek ouers kry dus die geleentheid tydens ons seremonie hulle tieners te seën met ʼn seën wat hulle by hulle kan hou vir die volgende uitdagings van hulle lewens.

1 June, 18:00 – 22:00 by Duet Gemeente

Inligting

Datum: 1 June 2018

Begin: 18:00

Eindig: 20:00

Venue: Duet Gemeente

Telefoon nr van Duet: 0182907579

E-Pos: etienne@duet.org.za

Back to Top