Lead-with-me_Event

Lead with me (Toerusting) | 30 Jan – 13 Feb

Dokima wil graag in 2018 sien dan tieners nie net kerk toe kom nie, maar leer hoe om kerk te wees. Hoe? Deur saam te dien! Lead with me is ʼn geleentheid waar ons ons matrieks wil toerus met leierskap vaardighede. Ons gaan vir 3 weke stilstaan by Jesus se model vir leierskap.

Sessies: 30 Jan, 6 Feb, 13 Feb by Duet Gemeente, 18:00 – 20:00.

Categories: , .

Dokima wil graag in 2018 sien dan tieners nie net kerk toe kom nie, maar leer hoe om kerk te wees. Hoe? Deur saam te dien! Lead with me is ʼn geleentheid waar ons ons matrieks wil toerus met leierskap vaardighede. Ons gaan vir 3 weke stilstaan by Jesus se model vir leierskap.

Inligting

Datum: 30 Jan - 13 Feb 2018

Begin: 18:00

Eindig: 20:00

Venue: Duet Gemeente

Telefoon nr van Duet: 0182907579

E-Pos: etienne@duet.org.za

Back to Top