Kussingdiens_Event

Kussingdiens | 11 November

Familie-wees en saam eet is sinoniem met mekaar. Ons wil elke kwartaal afsluit hiermee – bring ‘n kussing, nooi jou vriende en onthou jou snacks en kom sit saam ons soos ons deur die woord, gebed en aanbidding met God en met mekaar kuier.

11 November

Die hele diens word so ingerig, 18:00 – 20:00

Familie-wees en saam eet is sinoniem met mekaar. Ons wil elke kwartaal afsluit hiermee – bring ‘n kussing, nooi jou vriende en onthou jou snacks en kom sit saam ons soos ons deur die woord, gebed en aanbidding met God en met mekaar kuier.

Inligting

Datum: 11 November 2018

Begin: 18:00

Eindig: 20:00

Venue: Duet Gemeentesentrum

Telefoon nr van Duet: 082 745 8368

E-Pos: rudolph@duet.org.za

Back to Top