Refresh2_Event

Kruispunt Refresh Wegbreek | 17 – 19 Augustus

Die woord “refresh” som die hart van hierdie naweek op. Jy as pelgrim gaan saam met ons op ‘n avontuur waar ons na (die fondasies van) ons geloof gaan kyk , op ‘n vars en praktiese wyse. Hierdie naweek is ook ‘n wonderlike geleentheid vir jou om te kom bedien indien jy al op ‘n Refresh Wegbreek was.

Datums: 17-19 Aug

Vrydag middag tot Sondag middag

Die woord “refresh” som die hart van hierdie naweek op. Jy as pelgrim gaan saam met ons op ‘n avontuur waar ons na (die fondasies van) ons geloof gaan kyk , op ‘n vars en praktiese wyse. Hierdie naweek is ook ‘n wonderlike geleentheid vir jou om te kom bedien indien jy al op ‘n Refresh Wegbreek was.

Inligting

Datum: 17 - 19 August 2018

Begin: 17:00

Eindig: 12:00

Venue: Mooiplaas, Parys

Rigtings: Vanaf Potchefstroom na Mooiplaas: Neem vanuit Potchefstroom die Paryspad (R53) en ry vir 35,4 km vanaf die laaste robot in Paryslaan (R53). Ry todat jy die Venterskroonafrit kry en draai dan regs op ’n grondpad. Ry dan ’n verdere 2,2 km op die grondpad waar die uithangbord regs van die pad gekry sal word nl: “MOOIPLAAS“. Draai regs op die grondpad en ry vir ongeveer 300 meter oor ’n laagwaterbruggie en draai daarna skerp links om by die kampterrein uit te kom.

Telefoon nr van Duet: 018 290 7579

E-Pos: anneli@duet.org.za

Back to Top