Doopgeleentheid_Event

Kruispunt Doopgeleentheid | 21 Oktober

Ons skep geleentheid tydens hierdie eredienste om studente te doop en te celebrate wat die Here in mense se lewens kom doen!

Die bekeringsdoop is ‘n groot gedeelte van ‘n gelowige se geloofspad en groeiproses uitmaak.

Indien jy hierdie geloofstap wil doen moet jy asb ons Doopgsprek kom bywoon op 17 Oktober. Vir verdere inligting skakel gerus vir anneli@duet.org.za

Ons skep geleentheid tydens hierdie eredienste om studente te doop en te celebrate wat die Here in mense se lewens kom doen!

Die bekeringsdoop is ‘n groot gedeelte van ‘n gelowige se geloofspad en groeiproses uitmaak.

Inligting

Datum: 21 October 2018

Begin: 18:30

Eindig: 20:00

Venue: Duet gemeentesentrum

Telefoon nr van Duet: 0182907579

E-Pos: kruispunt@duet.org.za

Back to Top