Sondae aande is vir ons ‘n hoogtepunt in die week. Dit is meer as net “sit en luister”, dit strek van “familie-wees” by die Koffiehoek tot by “saam-groei” in die woord en aanbidding. Kruispunt dek die tafel, kom kuier en groei saam.
Kyk uit vir ons spesiale dienste.
- Tema dienste (voor elke connect reeks word die tema van die reeks afgeskop op die sondagaand).
- Doopgeleenthede (ons skep geleentheid tydens sommige eredienste om te studente te doop en te celebrate wat die Here in mense se lewens kom doen – Datums: 18 Mrt, 3 Junie, 21 Okt.)