KroonkinderSlides2

Kroonkinders Afsluiting | 11 November

Die Kroonkinders sluit die jaar af met ‘n heerlike oggend van speletjies en eetgoed.  Kinders wat in 2019 na ‘n nuwe groep toe skuif ontmoet ook hulle nuwe aanbieders.  Die kleuters het nog ‘n normale les Sondag, maar ontvang ook ‘n lekker eet-bederfie!

11 November 2018, 09:00 – 10:30, in die Woelige Wenner tent.

Die Kroonkinders sluit die jaar af met ‘n heerlike oggend van speletjies en eetgoed.  Kinders wat in 2019 na ‘n nuwe groep toe skuif ontmoet ook hulle nuwe aanbieders.  Die kleuters het nog ‘n normale les Sondag, maar ontvang ook ‘n lekker eet-bederfie!

Inligting

Datum: 11 November 2018

Begin: 08:30

Eindig: 10:00

Venue: Woelige Wenner Tent

Telefoon nr van Duet: 018 290 7579

E-Pos: lizelle@duet.org.za

Back to Top