Intiem_event

Intiem | Maandae

‘n Tyd van spontane, intieme aanbidding in Vader se teenwoordigheid – almal welkom.

Maandagaande, 19:00 – 21:00 in “Die Eier” by Duet se kantore

‘n Tyd van spontane, intieme aanbidding in Vader se teenwoordigheid – almal welkom.

Inligting

Datum: Maandagaande

Begin: 19:00

Eindig: 21:00

Venue: Die Eier (Musiek oefenlokaal)

Rigtings: Links van Duet se kantore is die duer na "Die Eier"

Telefoon nr van Duet: 018 290 7579

E-Pos: musiek@duet.org.za

Back to Top