Impak-Week

Impak Week

Ons wil sien hoe die Duet familie ‘n reuse impak in die gemeenskap van Potchefstroom maak!

Ons hou 21 – 18 Mei ‘n Impak week om die Duet familie te aktiveer en te help om ‘n impak te hê in sy gemeenskap.

Program:

21 Mei – Sondag (9:30) Hoe maak elke gelowige ‘n verskil. Inskrywings vir die Familie Impak geleenthede vind plaas.

22 – 26 Mei – Uitdaging: Gaan maak jou eie Impak in die Potchefstroom gemeenskap hierdie week!

Maak ’n wall post/status update/ of post ‘n foto op Facebook saam met die hastag: #DuetImpak. Onthou om Duet gemeente te tag in jou post

27 Mei – Familie Impak geleenthede – 4 projekte om by betrokke te raak

28 Mei – Evangelie Sondag om 9:30

* Bring iemand iemand wie jy graag wil hê moet die evangelie hoor.

Category: .

Inligting

Datum: 21 May 2017

Begin: 09:30

Eindig: 11:00

Venue: Duet Gemeentesentrum

Telefoon nr van Duet: 018 290 7579

E-Pos: anneli@duet.org.za

Back to Top