Immergroen_Event

Immergroen Ouerskapkursus | 22 – 24 Junie

‘n Naweekkursus vir ouers met kinders van enige ouderdom!  Kom leer saam oor Bybelse gesag, jou en jou kind se unieke temperamente, jou unieke ouerskapstyl en hoe om in liefde te dissiplineer!  Kom vra vrae, neem deel aan groepbesprekings en vind praktiese ouerskap oplossings.  

22 – 24 JunieVrydag 18:00-21:00; Saterdag 8:30 – 17:00 en Sondag 8:30 – 13:00, In die Raadsaal, Duet kantore

Kontak Ina Labuschagne by kroonkinders@duet.org.za en vra vir ‘n inskrywingsvorm

‘n Naweekkursus vir ouers met kinders van enige ouderdom!  Kom leer saam oor Bybelse gesag, jou en jou kind se unieke temperamente, jou unieke ouerskapstyl en hoe om in liefde te dissiplineer!  Kom vra vrae, neem deel aan groepbesprekings en vind praktiese ouerskap oplossings.  

Inligting

Datum: 22 June 2018

Begin: 18:00

Eindig: 13:00

Venue: Die Raadsaal, Duet Kantore

Telefoon nr van Duet: 018 290 7579

E-Pos: kroonkinders@duet.org.za

Back to Top