Hartspunt

Hartspunt – Abraham Kriel kinderhuis | Donderdae

Dokima wil graag in ons eie dorp ʼn verskil maak. Ons het die voorreg om ʼn huis by Abraham kriel kinderhuis elke Donderdag aand te bedien met die evangelie. Graag nooi ons enige tiener uit om die aand saam ons te kom bedien.

Elke Donderdag aand gedurende die kwartaal, 18:00 – 20:00

Ons vertrek vanaf Duet gemeente en gaan daaarna na Abraham Kriel kinderhuis toe

Kontak Natahn by nathanfoxcroft01@gmail.com

Categories: , .

Dokima wil graag in ons eie dorp ʼn verskil maak. Ons het die voorreg om ʼn huis by Abraham kriel kinderhuis elke Donderdag aand te bedien met die evangelie. Graag nooi ons enige tiener uit om die aand saam ons te kom bedien.

Inligting

Datum: Donderdae (gedurende kwartaal)

Begin: 18:00

Eindig: 20:00

Venue: Vanaf Duet na Abraham Kriel

E-Pos: nathanfoxcroft01@gmail.com

Back to Top