Web_Events_2017-09

Familie Uitreik

In 2017 wil Duet families die geleentheid bied om saam te kan uitreik.

As deel van ons Impak week, bied ons 2 geleenthede (op Saterdag, 27 Mei) waar families saam ‘n impak kan gaan maak:

  1. E.S le Grange skool
  2. Bafenyi Trust

Albei projekte word bekend gestel op 21 Mei tydens ons oggenddiens, waar inskrywings ook dan plaasvind.

Category: .

Inligting

Datum: 21 May 2017

Begin: 08:00

Eindig: 17:00

Venue: Vertrek vanaf Duet Gemeente

Telefoon nr van Duet: 018 290 7579

E-Pos: rassie@duet.org.za

Back to Top