Ek&Pa_Event

Ek & Pa kamp | 28 – 30 Sept

‘n Spesiale geleentheid wat Duet gemeente skep vir die harte van vaders om weer by hulle kinders uit te kom.
Tydens die kamp gaan daar verskeie aktiwiteite wees wat pa en kind tyd gaan gee om harte weer te “connect”. Ons gaan lekker saam speel en lag. Die kamp is ‘n ideale geleentheid om verhoudings te bou en te versterk. Maak reg vir pret en avontuur.

28 – 30 September, Mooiplaas

28 – 30 September

Die “Ek en Pa kamp“ is ‘n spesiale geleentheid wat Duet gemeente skep vir die harte van vaders om weer by hulle kinders uit te kom. Lukas 1:17 verklaar dan ook dat ‘n voorvereiste vir ‘n goed voorbereide volk van die Here pa’s is wie se harte by hul kinders is. Die Here het ons as pa’s geroep om die wêreld te verander.

Hoe word hierdie verandering teweeggebring? Deur te begin by ons gesinne. Deur ons harte terug te kry by ons kinders! Tydens die kamp gaan daar verskeie aktiwiteite wees wat pa en kind tyd gaan gee om harte weer te „connect“.Ons gaan lekker saam speel en lag. Die kamp is ‘n ideale geleentheid om verhoudings te bou en te versterk. Maak reg vir pret en avontuur.

‘n Pa vat ‘n “niemand” en maak dit ‘n “iemand”.

Vir meer inligting, kontak GD Prinsloo by 082 903 3921

Inligting

Datum: 28 September 2018

Begin: 17:30

Eindig: 00:00

Venue: Sal bevestig word

Telefoon nr van Duet: 082 903 3921

E-Pos: george@laeveld.co.za

Back to Top