Huis-Reeks_Web

“Ek en My Huis sal die Here dien” Preek reeks | April

Elke Kwartaal het ons temareekse wat ons aanbied.  Elke temareeks word oor spesifieke datums in die kwartaal tydens die oggenddienste aangebied.

Hierdie kwartaal is ons tema “Ek en my Huis sal die Here dien” Joshua 24:15. Ons nooi huwelikspare, gesinne en individue om die temareeks by te woon. Ons gesels oor Godelike huwelike, gesinne en geestelike familie. Sluit aan by ons oggenddienste van 15 & 22 April.

Inligting

Datum: 11 February 2018

Begin: 08:30

Eindig: 10:00

Venue: Duet Gemeentesentrum

Telefoon nr van Duet: 018 290 7579

E-Pos: anneli@duet.org.za

Back to Top