Mark Bemarking_2018-05
Mark Bemarking_2018-01Mark Bemarking_2018-06Design-templateBottomless-coffee

Duet Together Mark | 19 Oktober

Ons vier weer fees by Duet met ‘n geurige kosmark en familie “night fun run”.

Almal word uitgenooi om saam met ons te kuier en kan uitsien na die volgende:

Familie “Night Fun Run

Kosstalletjies

Musiek

Pret vir die kinders

 Sou jy belangstel om ‘n kosstalletjie te koop kontak gerus die kantoor of epos Christina by media@duet.org.za

Ons vier weer fees by Duet met ‘n geurige kosmark en familie “night fun run”.

Almal word uitgenooi om saam met ons te kuier en kan uitsien na die volgende:

 

Familie “Night Fun Run”

Kosstalletjies

Musiek

Pret vir die kinders

Ons is baie opgewonde oor Bottomless Coffee Band wat ook by ons gaan optree dieselfde dag vanaf 19:30-21:00. Bring almal wat jy ken en kom vier fees saam met ons. Gratis toegang vir almal.

Fun Run Registrasie:

Kliek registrasie vorm vir die Fun Run en stuur terug aan media@duet.org.za

Sou jy belangstel om ‘n kosstalletjie te koop kontak gerus die kantoor of epos Christina by media@duet.org.za of kliek op link vir aansoekvorm en vrywaringsvorm en inligtingsvorm epos terug na media@duet.org.za

 

Inligting

Datum: 19 October 2018

Begin: 13:00

Eindig: 21:00

Venue: Duet Gemeentesentrum

Telefoon nr van Duet: 018 290 7579

E-Pos: media@duet.org.za

Back to Top