Infogeleentheid_Event

Duet Info geleentheid | 30 Oktober

Indien jy belangstel om deel te word van die Duet familie, of net graag meer oor Duet Gemeente te hoor, wil ons jou uitnooi om 30 Oktober ons volgende Duet info geleentheid by te woon. Hier kan jy meer te leer kry oor Duet, wie ons is, wat ons glo en hoe jy deel kan raak van die Duet-familie.

*Info geleentheid is slegs ingerig vir volwassenes.

Stuur asb jou kontakbesonderhede na ontvangs@duet.org.za

Categories: , .

Inligting

Datum: 30 October 2018

Begin: 18:00

Eindig: 20:00

Venue: Duet Kantore

Telefoon nr van Duet: 018 290 7579

E-Pos: ontvangs@duet.org.za

Back to Top