Familie-ImpakSaam_slide

Duet Familie Impak geleentheid | 26 Mei

Ons wil op 26 Mei uitreik na kleuterskole in Ikageng waar ons ʼn verskil wil gaan maak in hulle fisiese omstandighede. Ouers en kinders gaan ʼn heerlike dag beleef terwyl hulle heerlik saamwerk met kinders in die kleuterskool.

Inligting

Datum: 26 May 2018

Begin: 08:00

Eindig: 13:00

Venue: Ikageng

Telefoon nr van Duet: 018 290 7579

E-Pos: janneman@duet.org.za

Back to Top