Doop

Doop geleentheid | 18 Maart

Ons skep doopgeleenthede omdat dit ‘n groot gedeelte van ‘n gelowige se geloofspad en groeiproses uitmaak.

Ons wil graag saam met ons Duet familielede feesvier wanneer hulle hierdie stap neem!

Die doopgeleentheid vind 18 Maart plaas tydens, en na afloop van ons oggenddiens. Die diens begin om 8:30.

Indien jy hierdie geloofstap wil neem, wil ons graag hê dat jy die doopgesprek op 14 Maart bywoon.

Inligting

Datum: 18 March 2018

Begin: 08:30

Eindig: 10:30

Venue: Duet Gemeentesentrum

Telefoon nr van Duet: 018 290 7579

E-Pos: anneli@duet.org.za

Back to Top