Doop

Doop geleentheid | 21 Oktober

Ons skep doopgeleenthede omdat dit ‘n groot gedeelte van ‘n gelowige se geloofspad en groeiproses uitmaak.

Ons wil graag saam met ons Duet familielede feesvier wanneer hulle hierdie stap neem!

Die doopgeleentheid vind 21 Oktober plaas tydens, en na afloop van ons oggenddiens. Die diens begin om 8:30.

Indien jy hierdie geloofstap wil neem, wil ons graag hê dat jy die doopgesprek op 21 Oktober bywoon.

Inligting

Datum: 21 October 2018

Begin: 09:30

Eindig: 11:30

Venue: Duet Gemeentesentrum

Telefoon nr van Duet: 018 290 7579

E-Pos: anneli@duet.org.za

Back to Top