Dokima-Swaziland-Event
IMG-20171007-WA0049IMG-20171007-WA0052IMG-20171007-WA0057IMG-20171007-WA0081IMG-20171008-WA0023IMG-20171008-WA0040IMG-20171009-WA0011IMG-20171010-WA0001

Dokima Swaziland Uitreik | 28 Sept – 6 Okt

Dokima, te same met World outreach, reik jaarliks na swaziland uit. Ons gaan jaarliks na Shewula mountain village toe, ʼn “village” wat bo-op shewula mountain gevestig is. Die hart van die uitreik is om die evangelie met die mense van swaziland te deel en om ons tieners die geleentheid te gee om te groei in hul verhouding met God.

Vrydag, 28 September (18:00) – Saterdag, 6 Oktober (16:00)

Categories: , .

Dokima, te same met World outreach, reik jaarliks na swaziland uit. Ons gaan jaarliks na Shewula mountain village toe, ʼn “village” wat bo-op shewula mountain gevestig is. Die hart van die uitreik is om die evangelie met die mense van swaziland te deel en om ons tieners die geleentheid te gee om te groei in hul verhouding met God.

Inligting

Datum: 28 September - 6 Oktober

Begin: 18:00

Eindig: 16:00

Venue: Shewula mountain village, Swaziland

Telefoon nr van Duet: 018 290 7579

E-Pos: etienne@duet.org.za

Back to Top