Life-of-giving_event

Dokima Reeks – Life of giving | 4 – 18 Februarie

Om te gee is om te worship. Jesus se in mat 10:42 “Wie aan een van hierdie geringstes net ‘n beker koue water gee omdat hy my dissipel is, sál sy beloning kry. Dit verseker Ek julle.” Ons wil graag vir 3 weke stilstaan by hoe dit lyk om God te worship deur iets van jouself te gee. Ons gaan op die laaste naweek van die reeks saam iets bring wat ons vir ander kan gee.

Sondag 4, 11 en 18 Februarie, 17:00-19:00 in die Dokima Tent

Om te gee is om te worship. Jesus se in mat 10:42 “Wie aan een van hierdie geringstes net ‘n beker koue water gee omdat hy my dissipel is, sál sy beloning kry. Dit verseker Ek julle.” Ons wil graag vir 3 weke stilstaan by hoe dit lyk om God te worship deur iets van jouself te gee. Ons gaan op die laaste naweek van die reeks saam iets bring wat ons vir ander kan gee.

Inligting

Datum: 4,11,18 Februarie

Begin: 17:00

Eindig: 19:00

Venue: Dokima Tent]

Telefoon nr van Duet: 018 290 7579

E-Pos: etienne@duet.org.za

Back to Top