Gebed-reeks_Event
Deurnag-gebed_Slide

Dokima Reeks: Gebed | 22 Jul – 5 Aug

Gebed is nie net ʼn manier om met God te gesels nie, dit is ook ʼn wapen om gebruik te word om God se wil op aarde te laat geskied. Ons wil vir 3 weke stilstaan by Gebed en ons tieners toerus om gebed as wapen en as ‘tool’ om met Jesus te kan ‘connect’ te  gebruik. Ons wil ons reeks afsluit deur ʼn deurnag gebed by die gemeente te hou waar ons prakties gaan leer hoe om te bid.

22,29 Julie, 5 Aug, 17:00-19:00

Ons sluit af met ‘n deurnag gebed event! Vrydag 6 Aug. 18:00 – 06:00 die volgende oggend

Gebed is nie net ʼn manier om met God te gesels nie, dit is ook ʼn wapen om gebruik te word om God se wil op aarde te laat geskied. Ons wil vir 3 weke stilstaan by Gebed en ons tieners toerus om gebed as wapen en as ‘tool’ om met Jesus te kan ‘connect’ te  gebruik. Ons wil ons reeks afsluit deur ʼn deurnag gebed by die gemeente te hou waar ons prakties gaan leer hoe om te bid.

Inligting

Datum: 22,29 Julie en 5 Aug

Begin: 17:00

Eindig: 19:00

Venue: Dokima Tent]

E-Pos: etienne@duet.org.za

Back to Top