Deep&Wide_Event

Dokima Reeks: Deep & Wide | 21 Okt – 4 Nov

Jesus het na Sy opstanding Hemel toe gevaar en ʼn opdrag aan die kerk gelos naamlik om dissipels te maak van alle nasies. Dokima wil graag vir 3 weke stilstaan by evangelisasie, Ons wil ons tieners toerus  om met  ʼn vreemdeling en selfs hulle eie vriende te bereik met die evangelie van Jesus Christus.  Ons wil graag die reeks afsluit deur op die laaste naweek van ons reeks uit te gaan en mense van Jesus te vertel.

21, 28 Oktober, 4 November, 17:00-19:00 in die Dokima tent.

Categories: , .

Jesus het na Sy opstanding Hemel toe gevaar en ʼn opdrag aan die kerk gelos naamlik om dissipels te maak van alle nasies. Dokima wil graag vir 3 weke stilstaan by evangelisasie, Ons wil ons tieners toerus  om met  ʼn vreemdeling en selfs hulle eie vriende te bereik met die evangelie van Jesus Christus.  Ons wil graag die reeks afsluit deur op die laaste naweek van ons reeks uit te gaan en mense van Jesus te vertel.

Inligting

Datum: 21, 28 Oktober, 4 November

Begin: 17:00

Eindig: 19:00

Venue: Dokima Tent

E-Pos: etienne@duet.org.za

Back to Top