Dokima-Kamp_Event
Dokima-Kamp_Inskrywing20170219_110107_HDR20170219_110132

Dokima Kamp | 23 – 25 Maart

Kampe is een van die beste maniere om ons jongklomp bymekaar te kry vir ʼn bietjie avontuur en goeie gesprekke. Dokima se jaarlikse kamp beoog om ons tieners die kans te bied om mekaar beter te leer ken en bo alles, om God beter te leer ken.
23-25 Maart 2018 – Vrydag 15:00 -Sondag 13:00
Kostes beloop voorlopig R450pp.

Kampe is een van die beste maniere om ons jongklomp bymekaar te kry vir ʼn bietjie avontuur en goeie gesprekke. Dokima se jaarlikse kamp beoog om ons tieners die kans te bied om mekaar beter te leer ken en bo alles, om God beter te leer ken.

Inligting

Datum: 23-25 Maart 2018

Begin: 15:00

Eindig: 13:00

Venue: To be confirmed

Telefoon nr van Duet: 0182907579

E-Pos: etienne@duet.org.za

Back to Top