Dokima-Slides-2016
IMG-20170130-WA0001IMG-20170917-WA0005

Dokima Dienste | Elke Sondag

Dokima word afgelei van 1 Pet 1:7 en dit beteken “to be proven genuine”.

Die Bybel is vol tieners soos Dawid en Maria wat ‘n groot impak in hulle omgewing gemaak het, en by  Dokima glo ons dat God kragtig in en deur ons as tieners kan en wil werk. Dokima se missie is om d.m.v. ons drie waardes naamlik: doing life-, growing-, and impacting together, tieners op ‘n dissipelskap pad te vat waar hulle toegerus word om as leiers in hulle direkte omgewing ‘n impak te maak. Ons droom van Volwasse tieners, wat uit hulle liefde vir God bereid sal wees om Jesus te volg en Hom bekend te maak aan ‘n wêreld wat Hom so nodig het!

Sondae dienste word hiervolgens ingerig – join ons elke Sondag van die kwartaal om 9:00 in die Dokima tent!

Categories: , .

Dokima word afgelei van 1 Pet 1:7 en dit beteken “to be proven genuine”.

Dokima se missie is om d.m.v. ons drie waardes naamlik: doing life-, growing-, and impacting together, tieners op ‘n dissipelskap pad te vat waar hulle toegerus word om as leiers in hulle direkte omgewing ‘n impak te maak.

Sondae dienste word hiervolgens ingerig – join ons elke Sondag van die kwartaal om 9:00 in die Dokima tent!

Inligting

Datum: Elke Sondag (behalwe in die vakansie)

Begin: 09:00

Eindig: 10:30

Venue: Dokima Tent

E-Pos: etienne@duet.org.za

Back to Top