Deurnag-gebed_Event

Deurnag Gebed | 6 Augustus

Gebed is nie net ʼn manier om met God te gesels nie, dit is ook ʼn wapen om gebruik te word om God se wil op aarde te laat geskied.

Ons gaan as Duet familie ‘n deurnag gebed sessie aanpak!

6 Augustus, 18:00 – 6:00 die volgende oggend.

Gebed is nie net ʼn manier om met God te gesels nie, dit is ook ʼn wapen om gebruik te word om God se wil op aarde te laat geskied.

Ons gaan as Duet familie ‘n deurnag gebed sessie aanpak!

Inligting

Datum: 6 August 2018

Begin: 18:00

Eindig: 06:00

Venue: Duet Gemeente

Telefoon nr van Duet: 018 290 7579

E-Pos: anneli@duet.org.za

Back to Top