Connect-Padlangs_Event

Connect Padlangs | Woensdae

Ons amptelike draf/stap geleentheid is elke Woensdag om 17:20 vir 17:30 vanaf  Duet.

Jy is so welkom om deel te word van hierdie inisiatief wat ten doel het om sosiaal op die pad saam te verkeer, van stres ontslae te raak, nuwe doelwitte vir jouself te stel, mekaar te bemoedig , God se skepping saam te geniet, nuwe vriende te maak  maar bowenal om die liefde van Jesus uit te dra na ‘n wereld wat dit so nodig het.

Kontak Willie Struwig ( 0763151155 ) as jy meer inligting verlang. Hy gaan ook voor elke sessie ‘n bietjie raad gee  hoe om stap/draf  maklik en ‘n   gesonde  lewenswyse te maak met die klem op liggaamshouding, eenvoudige  strekgewoontes, sportsielkunde, fisiologie, voorkoming / behandeling van sportbeserings, eetgewoontes, doelwitbeplanning, gewigsbeheer ens.

Ons amptelike draf/stap geleentheid is elke Woensdag om 17:20 vir 17:30 vanaf  Duet.

Jy is so welkom om deel te word van hierdie inisiatief wat ten doel het om sosiaal op die pad saam te verkeer, van stres ontslae te raak, nuwe doelwitte vir jouself te stel, mekaar te bemoedig , God se skepping saam te geniet, nuwe vriende te maak  maar bowenal om die liefde van Jesus uit te dra na ‘n wereld wat dit so nodig het.

Kontak Willie Struwig ( 0763151155 ) as jy meer inligting verlang .

Inligting

Datum: 21 February 2018

Begin: 17:45

Eindig: 19:00

Venue: Vanaf Duet na Abraham Kriel

Telefoon nr van Duet: 076 315 1155

Back to Top