Botswana1

Botswana Gesinsuitreik | 28 Mrt – 7 Apr

Ons wil tydens die kort April vakansie 4 – 5 gesinne (ouers en kinders) neem na die noorde van Botswana waar Jerry en Magda Minny saam met Delta Cross Ministries werk. Ons gaan saam met die gemeente daar werk en uitreik na verskillende “villages”. Daar is ook fisiese bouwerk waarmee ons gaan help.

Inligting

Datum: 28 March 2018

Begin: 08:00

Eindig: 09:00

Venue: Botswana

Telefoon nr van Duet: 018 290 7579

E-Pos: janneman@duet.org.za

Back to Top