baba-toewyding

Baba-toewyding

Hierdie is ‘n toewydingseremonie, op 17 September, waartydens die ouers die geleentheid kry om hul kind aan God toe te wy .  Medegelowiges kom bid saam met die ouers en bring woorde van seën.  Ons sluit die seremonie af met saamkuier.

Ouers wat belangstel moet vorms voltooi en stuur aan kroonkinders@duet.org.za.  ‘n Verpligte ouerskaptoerustingsprogram moet bygewoon word (12 September).   

Category: .

Inligting

Datum: 17 September 2017

Begin: 11:00

Eindig: 12:00

Venue: Duet Gemeente

Telefoon nr van Duet: 018 290 7579

E-Pos: heila@duet.org.za

Back to Top