Adopt-n-Toppie_Event

Adopt ‘n Toppie

Ons hart is dat jy deel sal vorm van ‘n familie in jou tyd as ‘n student. Die toppies is die “ouer figure” van Duet wat jou in hul huis invat, saam met jou kuier en jou ondersteun in jou geestelik groei.

Weeksaande, by die Duet ouerhuise, 18:00 – 20:00

Ons hart is dat jy deel sal vorm van ‘n familie in jou tyd as ‘n student. Die toppies is die “ouer figure” van Duet wat jou in hul huis invat, saam met jou kuier en jou ondersteun in jou geestelik groei.

Inligting

Datum: Weeksaande

Begin: 18:00

Eindig: 20:00

Venue: Duet Ouerhuise

Telefoon nr van Duet: 082 745 8368

E-Pos: rudolph@duet.org.za

Back to Top