7ups-na-Dokima1

7Ups Uitstuur Sondag | 5 Augustus

Ouers van 7Ups woon hierdie spesiale erediens saam met hul kinders by.  Ons neem afskeid van die Graad 7’s en seën hulle vir die nuwe hoërskool seisoen wat vir hulle voorlê.  Hulle ontmoet hulle Dokima leiers en gaan ook daardie aand vir die eerste keer Dokima toe.

5 Augustus 2018, 9:30 – 11:00, in die Dokima Tent

Ouers sal ‘n e-pos ontvang met alles wat hulle moet saambring

Ouers van 7Ups woon hierdie spesiale erediens saam met hul kinders by.  Ons neem afskeid van die Graad 7’s en seën hulle vir die nuwe hoërskool seisoen wat vir hulle voorlê.  Hulle ontmoet hulle Dokima leiers en gaan ook daardie aand vir die eerste keer Dokima toe.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “7Ups Uitstuur Sondag | 5 Augustus”

Inligting

Datum: 5 August 2018

Begin: 09:30

Eindig: 11:00

Venue: Dokima Tent

Telefoon nr van Duet: 018 290 7579

E-Pos: lizelle@duet.org.za

Back to Top